top of page
Stass - Ek Wil Gereed Wees (Key: OR Dmaj)

Stass - Ek Wil Gereed Wees (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-01042
$12.95Price

Title: Ek Wil Gereed Wees

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Carindé van Schalkwyk, Jessie Pretorius, Liezel Goosen & Stass (Onbeskaamd)
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Group & Choir
Language: Afrikaans

Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek wil gereed wees, vir die Een wat kom

Ek wil gereed wees, vir die Bruidegom

Ek wil gereed wees, as Hy ons kom haal

Ek wil gereed wees, as Jesus my kom haal

 

Ek wil gereed wees, vir Sy Koningkryk

Ek wil gereed wees, as Hy my wil gebruik

Ek wil gereed wees, om op te staan

Vir Sy Koningkryk, vir Sy heiligheid

Vir Sy grote Naam

 

Kom vorm my net soos U wil

Kom reinig my in die vuuroond van U heiligheid

Kom vorm my net soos U wil

Want ek wil gereed wees

As Jesus kom

 

Ek wil gereed wees, vir Sy Koningkryk

Ek wil gereed wees, as Hy my wil gebruik

Ek wil gereed wees, om op te staan

Vir Sy Koningkryk, vir Sy heiligheid

Vir Sy grote Naam

 

Kom vorm my net soos U wil

Kom reinig my in die vuuroond van U heiligheid

Kom vorm my net soos U wil

Want ek wil gereed wees

As Jesus kom

 

TUSSENSPEL

 

Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees)

Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees)

Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees)

As Jesus kom (As Jesus kom)

 

Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees)

Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees)

Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees)

As Jesus kom

 

Kom vorm my net soos U wil

Kom reinig my in die vuuroond van U heiligheid

Kom vorm my net soos U wil

Want ek wil gereed wees

As Jesus kom

As Jesus kom

 

Composer: E. J. VAN VEUREN/STASS (MAR GOSPEL MUSIC PUBLISHERS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page