top of page
Ruan Josh & Franja du Plessis - Ek Wil Lewe (Key: OR Emaj - BV)

Ruan Josh & Franja du Plessis - Ek Wil Lewe (Key: OR Emaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00919
$12.95Price

Title: Ek Wil Lewe

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Ruan Josh & Franja du Plessis
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Elke woord wat ek sê, skryf my verhaal

En oor jare van nou sal ek dit weer kom haal

Om te lees soos ‘n storie

Die storie van my

 

Elke hartklop, asem, binne my

Moet ‘n rede hê, want dit gaan gou verby

Kannie langer wag nie, dis my begin

 

Ek maak nou my drome waar

Ek maak nou my drome waar

 

Die tyd van my lewe, dis nou

Elke oomblik, sekonde om te onthou

Ek is jonk, ek is vry, ek wil lewe

Ek wil wees wie ek is, sonder vrees

Ek wil eendag sê: ek was daar gewees, ja

Die tyd van my lewe – dis nou

 

Gister is weg, ek sal dit nooit terugkry

En môre bly onbekend vir my

Wat ek het is net vandag, net vandag

 

Wil die beste maak van hier en nou

Wil my drome styf in my hande hou

Het ‘n beurt gekry, dis my begin

 

Die tyd van my lewe, dis nou

Elke oomblik, sekonde om te onthou

Ek is jonk, ek is vry, ek wil lewe

Ek wil wees wie ek is, sonder vrees

Ek wil eendag sê: ek was daar gewees, ja

Die tyd van my lewe – dis nou

 

As die kans na my toe kom

Sal ek dit vat (sal ek dit vat)

Daar's ‘n vuur wat ewig brand, hier in my hart (hart)

 

Die tyd van my lewe, dis nou

Elke oomblik, sekonde om te onthou

Ek is jonk (ek is jonk), ek is vry (ek is vry), ek wil lewe

Ek wil wees wie ek is, sonder vrees

Ek wil eendag sê, ek was daar gewees, ja

Die tyd van my lewe – dis nou (whô-ô-ô-ôhô)

Ja, die tyd van my lewe – dis nou (whô-ô-ô-ôhô)

Ja, die tyd van my lewe is nou…

 

Composer: J. DU PLESSIS (JRECORDS PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page