top of page
Bok van Blerk & Karlien - Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie (Key: OR Emaj)

Bok van Blerk & Karlien - Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie (Key: OR Emaj)

SKU: RI-OR-NB-00544
$12.95Price

Title: Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bok van Blerk & Karlien van Jaarsveld from 'As Jy Sing'
Genre: South African; Pop; Movie, Musical & Soundtrack; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: “As Jy Sing” (2013) is an Afrikaans film featuring some of the biggest names and biggest songs in Afrikaans music. The film stars Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld, Robbie Wessels, Hanna Grobler, and up-and-coming young stars like Leani Ekermans, Franja du Plessis and Georic Lomas.
Lyrics: Yes

 

Het ek jou gebreek

het ek jou geskeur

het ek jou vermink met woorde

Wat jy nie kan vergeet

 

Het ek weer ontplof

Jou nie reg gelees

Hoe kan ek dan sê ek's jammer

Voor die donker wat ek vrees?

 

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie

Wil nie jou seer maak nie

Wil nie als verloor

Want ek kan nie eers onthou nie

Waaroor het ons gestry

Ek wil baklei maar net vir jou

Ek wil baklei maar net vir jou!

 

Want ek wil jou nie so verloor nie

Wil jou nie so laat gaan nie

Ek wil weet waar ons nou staan

Ek wil weet waarheen ons gaan

Ek wil weer sê hoe ek nou voel

Ek wil jou nie langer buite hou

Want ek mis vir jou

 

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie

Wil nie jou seer maak nie

Wil nie als verloor

Want ek kan nie eers onthou nie

Waaroor het ons gestry

Ek wil baklei maar net vir jou

Ek wil baklei maar net vir jou!

 

Composer: JOHAN VORSTER (JOHAN VORSTER SONGS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page