top of page
Jannie du Toit - Ek Wil Vir Jou (Key: OR Amaj)

Jannie du Toit - Ek Wil Vir Jou (Key: OR Amaj)

SKU: JU-OR-NB-00760
$12.95Price

Title: Ek Wil Vir Jou

Track Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Jannie du Toit
Genre: South African; Folk; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Jy met jou drome en gedagtes in jou oë

Jy met die vrede wat in elkeen hoop en glo

Jy met jou deernis jou geduld en jou verstaan

Jy wat jou seer alleen wil dra

 

Ek wil vir jou

Somer wees en stilte gee

Ek wil vir jou

Die son gaan haal die wind

en see ek wil so graag

Myself vir jou gee

 

Jy met jou woorde en gebede in jou hart

Jy met jou vreugde so in oorvloed uit jou hand

Jy met jou wysheid jou geloof in elke dag

Jy met die seer agter jou lag

 

Ek wil vir jou

Somer wees en stilte gee

Ek wil vir jou

Die son gaan haal die wind

en see ek wil so graag

Myself vir jou gee

 

Ek wil vir jou

Somer wees en stilte gee

Ek wil vir jou

Die son gaan haal die wind

en see ek wil so graag

Myself vir jou gee

 

Composer: C. STEYN (MACVILLA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page