top of page
Elizabeth Fourie - Dis Sjokolade (Key: OR Cmaj)

Elizabeth Fourie - Dis Sjokolade (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-02289
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Dis Sjokolade

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Elizabeth Fourie
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Maak toe jou oê

En oop jou mond

Want ek het iets vir jou

Ek weet jy sal dit graag wil hê

En baie daarvan hou

 

So moenie koekeloer nie

En rol dit bietjie rond

Dan gee ek jou drie raaie

Wat is daar in jou mond

 

Dis sjokolade, dis sjokolade

Drie raaie is nie nodig voor jy weet

Dis sjokolade, dis sjokolade

Hoe kan ‘n mens die smaak daarvan vergeet

 

Ouboet wou sy meisie vra om tog met hom te trou

Hy weet nie lekker hoe nie

Hy’s bang hy gaan verbrou

 

Hy koop toe sjokolade

En gee dit voor hy vra...

Haar hart het skielik sag geword

Sy sê toe sommer, ja

 

Dis sjokolade, dis sjokolade

Drie raaie is nie nodig voor jy weet

Dis sjokolade, dis sjokolade

Hoe kan ‘n mens die smaak daarvan vergeet

 

Dis sjokolade, dis sjokolade

Drie raaie is nie nodig voor jy weet

Dis sjokolade, dis sjokolade

Hoe kan ‘n mens die smaak daarvan vergeet

 

Hoe kan 'n mens die smaak van sjokolade ooit vergeet

 

Composer: ELIZABETH FOURIE (E.F MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page