Elizabeth Fourie - Ek Het Hande Ek Het Voete (Key: OR Ebmaj)
Title: Ek Het Hande Ek Het Voete
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Elizabeth Fourie
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ek het hande ek het voete wat kan stap, stap, stap
Ek het oë, ek het ore wat kan hoor
Ek het als wat ek wil hê
Ek wil baie dankie sê
Met my stem wil ek sing in 'n koor
Alle eer aan die Heer wat my gemaak het
Daar is niemand so wonderlik soos Hy
Ek wil ere bring ek wil psalms sing
Want die Here is wonderlik vir my
Ek kan huppel ek kan trippel ek kan tiekie draai
Ek is ewe mooi van agter en van voor
Ek kan op my hande staan
Ek kan bollemakiesie slaan
Met my stem wil ek sing in 'n koor
Alle eer aan die Heer wat my gemaak het
Daar is niemand so wonderlik soos Hy
Ek wil ere bring ek wil psalms sing
Want die Here is wonderlik vir my
Alle eer aan die Heer wat my gemaak het
Daar is niemand so wonderlik soos Hy
Ek wil ere bring ek wil psalms sing
Want die Here is wonderlik vir my
Alle eer aan die Heer wat my gemaak het
Daar is niemand so wonderlik soos Hy
Ek wil ere bring ek wil psalms sing
Want die Here is wonderlik vir my
Composer: ELIZABETH FOURIE (E.F. MUSIEK)