top of page
Elizabeth Fourie - Morsjors (Key: OR Cmaj)

Elizabeth Fourie - Morsjors (Key: OR Cmaj)

SKU: FR-OR-NB-02259
$12.95 Regular Price
$9.95Sale Price

Title: Morsjors

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Elizabeth Fourie
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ons het die mooiste land

In die hele wêreld

Kom ons hou dit aan die kant

Almal saam

As jy ooit ‘n morsjors kry

Loop tog nie by hom verby

Wys hom waar die asblik staan

 

Morsjors, tel op jou papiere

Morsjors, waar is jou maniere

As jy hier wil woon

Hou die plek dan skoon

Anders dan trap ek op jou toon

 

Kyk net die pawiljoen

Na die rugbywedstryd

Wie’t alweer so kwaad gedoen

Agge-nee!

Orals lê papiere rond

Koeldrankblikkies op die grond

Morsjors en sy maats alweer

 

Morsjors, tel op jou papiere

Morsjors, waar is jou maniere

As jy hier wil woon

Hou die plek dan skoon

Anders dan trap ek op jou toon

 

Morsjors, tel op jou papiere

Morsjors, waar is jou maniere

As jy hier wil woon

Hou die plek dan skoon

Anders…

Pasop vir jou

Anders…

Ek kyk vir jou

Anders dan trap ek op jou toon

 

Composer: ELIZABETH FOURIE (E.F. MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page