Elizabeth Fourie - Reenboogkleure (Key: OR Dmaj)
Title: Reënboogkleure (Reenboogkleure)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Elizabeth Fourie
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Elizabeth Fourie het op die terrein van kindermusiek geen bekendstelling nodig nie. Haar liedjies is gebruik op TV en radio in programme, asook in die klaskamer, in revues, konserte en koor-aanbiedings. Sy het verskeie kinder-albums op die mark.
Lyrics: Yes
Groen, oranje, geel en rooi
Pienk en blou is vir my so mooi
Groen, oranje, geel en rooi
Pienk en blou is vir my so mooi
Na die reën moet jy gou kom kyk
Hoe mooi die kleure van die reënboog lyk
Groen, oranje, geel en rooi
Pienk en blou is vir my so mooi
Groen, oranje, geel en rooi
Pienk en blou is vir my so mooi
Kleur vir my hierdie reënboog in
Waar is die einde en waar die begin
Groen, oranje, geel en rooi
Pienk en blou is vir my so mooi
Groen, oranje, geel en rooi
Pienk en blou is vir my so mooi
Dink net hoe vaal sou die lewe wees
Sonder die reënboog kleure-fees
Groen, oranje, geel en rooi
Pienk en blou is vir my so mooi
Groen, oranje, geel en rooi
Pienk en blou is vir my so mooi
Composer: D. MAREE/E. FOURIE (CC)