top of page
Elizma Theron - Hoekom (Key: OR Amaj - BV)

Elizma Theron - Hoekom (Key: OR Amaj - BV)

SKU: FR-OR-BV-02744
$12.95Price

Title: Hoekom
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Elizma Theron
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Nog nooit het iemand my so aangeraak nie

Nog niemand het so mooi met my gemaak nie

Nog nooit het ek my hart so oopgemaak nie

Nog nooit het ek 'n mens so lief gehad nie

So lief gehad nie

 

Hoekom dan nou

Hoekom alweer

Hoekom maak jy my so seer

Hoekom is ek die laaste een om te hoor

 

Hoe kom ek hieroor

Hoe kom ek verby

Hoekom doen jy dit aan my

Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby

 

Hoekom

Hoekom doen jy dit aan my

 

Jy't gesê jy bly vir altyd myne

Jy het my gebreek so deur die lyne

Jy't gesê jy sal my nooit seermaak nie

Nog nooit het jy 'n mens so lief gehad nie

So lief gehad nie

 

Hoekom dan nou

Hoekom alweer

Hoekom maak jy my so seer

Hoekom is ek die laaste een om te hoor

 

Hoe kom ek hieroor

Hoe kom ek verby

Hoekom doen jy dit aan my

Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby

 

Jy't in my lewe ingestap, my wêreld gesteel

Elke stowwe straatjie krom ou draadjie met my gedeel

Om te weet dat ek al die oorskiet sal moet dra

Om te weet dat jy sal aangaan selfs al sal ek jou nou vra

 

Hoekom dan nou

Hoekom alweer

Hoekom maak jy my so seer

Hoekom is ek die laaste een om te hoor

 

Hoe kom ek hieroor

Hoe kom ek verby

Hoekom doen jy dit aan my

Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby

 

Hoekom

Hoekom doen jy dit aan my

 

Composer: NEIL SCHOOMBEE/DON KELLY/MARC BRENDON (SELECT MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page