Eloff - Lek My Lippe Af (Key: OR Amaj)
Title: Lek My Lippe Af
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Eloff
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Die ligte flikker op haar heupe
Soos sy gatswaai
Op die ritme
Soek so graag 'n happie
Maar sy’s verbode vrugte
Net om te mag kyk is 'n straf
Ek lek my lippe af
O gaats
Wat bel sy hierdie tyd van die nag
Wat as
Haar planne vannaand in myne pas
Goeie naand
Hoe nou?
Ek kyk die laaste episode van 'Boer Soek 'n Vrou'
Wat?
Jy’s buite my hek?
Pluk ek 'n lat vir my gat
Verkeerde tyd regte plek
Hou my terug maar die wiele draai
Al die rooi vlae wapper, maar ek like dit kwaai
Ek weet ek moenie, maar die situasie is taai
Maar wat kan ek doen
As die ligte flikker op haar heupe
Soos sy gatswaai
Op die ritme
Soek so graag 'n happie,
Maar sy’s verbode vrugte
Ai-jaai-jaai
Ooh ja daai’s so lekker
Maar so ongesond
Ek lek my lippe af
Soet en sout soos popcorn saam met Whispers
Sy’s verbode vrugte
Sy’s my beste vriend se suster
Net om te mag kyk is 'n straf
Ek lek my lippe af
Kan jy dit nie sien nie
Daar is niks goed wat kan kom van die nie
Met alle respek
Jy pluk 'n lat vir my gat
Verkeerde tyd regte plek
Hou my terug maar die wiele draai
Al die rooi vlae wapper, maar ek like dit kwaai
Ek weet ek moenie, maar die situasie is taai
Maar wat kan ek doen
As die ligte flikker op haar heupe
Soos sy gatswaai
Op die ritme
Soek so graag 'n happie,
Maar sy’s verbode vrugte
Ai-jaai-jaai
Ooh ja daai’s so lekker
Maar so ongesond
Ek lek my lippe af
Soet en sout soos popcorn saam met Whispers
Sy’s verbode vrugte
Sy’s my beste vriend se suster
Net om te mag kyk is 'n straf
Ek lek my lippe af
TUSSENSPEL
Hou my terug maar die wiele draai
Al die rooi vlae wapper, maar ek like dit kwaai
Ek weet ek moenie, maar die situasie is taai
Maar wat kan ek doen
As die ligte flikker op haar heupe
Soos sy gatswaai
Op die ritme
Soek so graag 'n happie
Maar sy’s verbode vrugte
Ai-jaai-jaai
Ooh ja daai’s so lekker
Maar so ongesond
Ek lek my lippe af
Soet en sout soos popcorn saam met Whispers
Sy’s verbode vrugte
Sy’s my beste vriend se suster
Net om te mag kyk is 'n straf
Ek lek my lippe af
Composer: BRANDON ELOFF/HUGO LUDIK/NICHOLAS JORDAAN