top of page
Elvis Blue - Al Wat Ek Weet (Key: OR Cmaj)

Elvis Blue - Al Wat Ek Weet (Key: OR Cmaj)

SKU: CO-OR-NB-03060
$12.95Price

Title: Al Wat Ek Weet
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Elvis Blue
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk & Folk Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Jy vra my

Hoekom draai die aarde

Hoekom is dit so

Ek sê ek weet nie

Maar ek weet ons moet dit glo

Die aarde draai

 

Jy vra my

Wat presies is liefde

Waar kom dit vandaan

Wie't gedink dis goed

Dat die liefde moet bestaan

Was dit maar altyd daar

 

Al wat ek regtig weet

Is wat ek voel vir jou

Is te diep om te meet

En as jy langs my staan

Maak my lewe sin

Oh-oh

Dis al wat ek weet

Al wat ek regtig weet

Is wat ek voel vir jou

Is te diep om te meet

En as jy langs my staan

Maak my lewe sin

Oh-oh

Dis al wat ek weet

 

Jy vra my

Hoekom so bekommerd

Oor wat môre kom

Blomme groei

En voëls vlieg

En ons sien weer die son

Hoekom, hoekom kommer ons

 

Dan kyk ek weer na jou

Ek voel die diep verlange in my weggesteek

Is ek net vlees en bloed

Of is daar meer wat binne leef

Oh-oh

Jy laat my leef

 

Al wat ek regtig weet

Is wat ek voel vir jou

Is te diep om te meet

En as jy langs my staan

Maak my lewe sin

Oh-oh

Dis al wat ek weet

Al wat ek regtig weet

Is wat ek voel vir jou

Is te diep om te meet

En as jy langs my staan

Maak my lewe sin

Oh-oh

Dis al wat ek weet

 

TUSSENSPEL

 

Al wat ek regtig weet

Is wat ek voel vir jou

Is te diep om te meet

En as jy langs my staan

Maak my lewe sin

Oh-oh

Dis al wat ek weet

Al wat ek regtig weet

Is wat ek voel vir jou

Is te diep om te meet

En as jy langs my staan

Maak my lewe sin

Oh-oh

Dis al wat ek weet

 

Composer: ELVIS BLUE (ELVIS BLUE PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page