Elvis Blue - Vriende (Key: OR Gmaj)
Title: Vriende
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Elvis Blue
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Jan Hoogendyk better known by his stage name Elvis Blue (born in George, South Africa on 28 December 1980) is the winner of the sixth season in of South African Idols. For the finals, he sang "The Things My Father Said”.
Lyrics: Yes
My vriende is doodnormaal
Hulle kry lief
Hulle kry soms seer
Werk ook in die dag van 8 tot 5
Somtyds
My vriende hoor my altyd uit
As ons praat tot laat oor 'n glasie wyn
Hulle deel my lag hulle deel my pyn
Hey, vriende
Julle's altyd daar vir my
Ek weet julle sal altyd by my bly
En dit is goed genoeg vir my
Hey, vriende
Julle bly hier in my hart
Wat ons het sal niemand ooit wegvat
Soos ons saam op hierdie langpad stap
Herinneringe red ons steeds
Van oudword en goeie tye vergeet
Saam is nog altyd beter as alleen
En wie weet wat die toekoms hou
O, wie weet hoe lank ons nog sal leef
Al wat ons hier het is hier en nou
Hey, vriende
Julle's altyd daar vir my
Ek weet julle sal altyd by my bly
En dit is goed genoeg vir my
Hey, vriende
Julle bly hier in my hart
Wat ons het sal niemand ooit wegvat
Soos ons saam op hierdie langpad stap
TUSSENSPEL
Hey, vriende
Julle's altyd daar vir my
Ek weet julle sal altyd by my bly
En dit is goed genoeg vir my
Hey, vriende
Julle bly hier in my hart
Wat ons het sal niemand ooit wegvat
Soos ons saam op hierdie langpad stap
Composer: ELVIS BLUE (ELVIS BLUE PUBLISHING)