Elvis Se Seun - Wil Jy In My Arms Le Vanaand (Key: OR Cmaj)
Title: Wil Jy In My Arms Lê Vanaand (Wil Jy In My Arms Le Vanaand)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Elvis Se Seun (Stefan Ludik)
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Kom bietjie nader en dans teen my
Ek wil iets fluister hier in jou oor
Ek kan my nie inhou ek gaan dit verloor
Jy’s mooier as mooi en ek hou van jou
Ek hou van jou glimlag en wat jy doen
Moenie nou stop nie ek wil jou soen
Die gevoel raak net sterker ek kan jou nie los
Jy hou my al stywer ek kan dit nie glo
Jy draai my wêreld onderstebo, o, oh
Hou vas, hou my om my heupe styf vas
Soen my op my lippe
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê, wil jy
Mag ek aan jou vat, jy’s sexy
Kom ek sê jou wat
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê vanaand
Hou jy daarvan as ek aan jou vat
Ek voel hoe jou hart klop hier teen my bors
Kom saam met my laat ons nie tyd mors
Die gevoel raak net sterker ek kan my nie keer
Jy druk my al stywer ek kan dit nie glo
Jy draai my wêreld onderstebo, o, oh
Hou vas, hou my om my heupe styf vas
Soen my op my lippe
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê, wil jy
Mag ek aan jou vat, jy’s sexy
Kom ek sê jou wat
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê vanaand
Hou my vas, hou my om my heupe
Ja, stywer vas, soen my op my lippe
En ek hou jou vas, hou my vas
En ek hou jou vas vanaand
Hou my vas, hou my om my heupe
Ja, stywer vas, soen my op my lippe
En ek hou jou vas in my arms, in my arms vanaand
Hou vas, hou my om my heupe styf vas
Soen my op my lippe
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê, wil jy
Mag ek aan jou vat, jy’ s sexy
Kom ek sê jou wat
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê vanaand
Jy wil in my arms lê, wil jy
Mag ek aan jou vat, jy’s sexy
Kom ek sê jou wat
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê vanaand
Composer: S. LUDIK (MEADREAM ENTERTAINMENT (PTY) LTD)