Emo Adams - Gums Kawielie Wams (Key: OR Ebmaj)
Title: Gums Kawielie Wams
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Emo Adams
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
More info: Emo Adams is a South African actor, singer and producer best known for his collaborations with David Kramer and the late Taliep Pietersen, specifically his roles in the musicals District 6: The Musical and Kat & the Kings. In 2007, Emo released his first CD, "Tall, Dark & Afrikaans".
Lyrics: YesA CAPELLA
Gums kawielie, gums kawielie
Sy sê sy wil gums kawiele wams
Gums kawielie, gums kawielie
Sy sê sy wil gums kawiele wams
Dis so baie lekker
TUSSENSPEL
My bokkie is 'n mooi ding
Sy maak my hart so bly
Maar ek wil graag weet hoe gaan sy myne bly
Want terwyl ek rustig stap
Hand aan hand in die straat
Sê sy daar is iets waaroor sy wil praat
O sy wil
Gums kawielie, gums kawielie
Sy sê sy wil gums kawiele wams
Dis so baie lekker
Gums kawielie, gums kawielie
Sy sê sy wil gums kawiele wams
Toe trek ek haar nader
En fluister in haar oor
Maar gums kawielie wams is al wat sy wil hoor
Moet ek bly, moet ek ry?
Wat, ek weet tog nie
Sy kyk en sy gebruik jou kop (?)
O sy wil
Gums kawielie, gums kawielie
Sy sê sy wil gums kawiele wams
Dis so baie lekker
Gums kawielie, gums kawielie
Sy sê sy wil gums kawiele wams
TUSSENSPEL
Sy wys na ‘n meisie
Met mooi oë so blou
Wat staan langs haar kêrel, ‘n oulike ou
Jy sien hy soen haar saggies
Maar dis nie wat sy wil hê
So luister nou mooi, gaan dit nog eenkeer sê
Gums kawielie, gums kawielie
Sy sê sy wil gums kawiele wams
Dis so baie lekker
Gums kawielie, gums kawielie
Sy sê sy wil gums kawiele wams
Nou het ek geleer waarvan my meisie praat
So op gums kawielie wams, maak ek nou staat
My oupa het dit lank terug geleer
En so toor hy my ouma keer op keer
Gums kawielie, gums kawielie
Sy sê sy wil gums kawiele wams
Dis so baie lekker
Gums kawielie, gums kawielie
Sy sê sy wil gums kawiele wams
Gums kawielie, gums kawielie
Sy sê sy wil gums kawiele wams
Dis so baie lekker
Gums kawielie, gums kawielie
Sy sê sy wil gums kawiele wams
TUSSENSPEL
Gums kawielie, gums kawielie
Sy sê sy wil gums kawiele wams
Dis so baie lekker
Composer: ADAMS/BREET/VILJOEN(D'SIX RECORDS)