top of page
Arno Jordaan - En Ek Draai (Key: OR F#maj)

Arno Jordaan - En Ek Draai (Key: OR F#maj)

SKU: CO-OR-NB-01268
$12.95Price

Title: En Ek Draai

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Arno Jordaan
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
More info: Arno Jordaan & Susan is in 2003 aangewys as naaswenners in KykNet se duet-sangkompetisie, Zing. Arno se solo-sangloopbaan het in 2004 afgeskop.
Lyrics: Yes

 

Ek wonder hoe sal ek weet

Ek wonder mag ek jou vra

Droom nogsteeds in die nag

Mis jou soene so sag

Mis jou lyf teen my lyf

Ooh, ek sal jou wys

Dis net ek en jy wat vir altyd by jou bly

 

En ek draai en draai en draai weer terug na jou

Ek stuur vir jou die mooiste droom om vas te hou

En ek draai en draai en draai weer terug na jou

Kom ons vat die laaste dans ek wil als onthou

 

Ek wonder hoe sal ek weet

Ek wonder mag ek jou vra

In my hart wil dit reën

Mag ‘n engel jou seen

Mis jou lyf teen my lyf

Ooh, ek sal jou wys

Dis net ek en jy wat vir altyd by jou bly

 

En ek draai en draai en draai weer terug na jou

Ek stuur vir jou die mooiste droom om vas te hou

En ek draai en draai en draai weer terug na jou

Kom ons vat die laaste dans ek wil als onthou

 

Soek jy my vanaand weer styf langs jou

Gee vir my jou mooiste droom om vas te hou

 

En ek draai en draai en draai weer terug na jou

Ek stuur vir jou die mooiste droom om vas te hou

En ek draai en draai en draai weer terug na jou

Kom ons vat die laaste dans ek wil als onthou

 

Composer: ARNO JORDAAN (RME)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page