top of page
Brandon October - Engel (Key: OR Emaj)

Brandon October - Engel (Key: OR Emaj)

SKU: FR-OR-NB-00291
$12.95Price

Title: Engel

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Brandon October

Genre: South African; Pop

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Emaj

Backing vocals: No

More info: Brandon October (born May 30, 1977) is a South African pop singer-songwriter, who rose to fame after being runner-up in the first season of the reality television show, South African Pop Idols.

Lyrics: Yes

 

Daar kom en gaan met wolk versprei

Volg die paaie na my hart wat hierna lei

Die donker koue ure gaan verby

Net jou gedagte wat hier is, wat bly

 

En soms as ek alleen is

In die stilte van die nag

Dink ek aan ‘n lewe

Toe ek jou nog kon hoor lag

Ek weet die tyd kom nader

Ek sien uit na die dag

Dan sien ek in my drome

Daar staan ‘n engel wat wag

Dan sien ek in my drome

Daar staan ‘n engel wat wag

 

Tussen al die stemme praat __ in my oor

Die musiek in jou stem het my getoor

Ons loop die lange pad saam, niemand voor

Druk jou teen my lyf vas, kan jy hoor

 

En soms as ek alleen is

In die stilte van die nag

Dink ek aan ‘n lewe

Toe ek jou nog kon hoor lag

Ek weet die tyd kom nader

Ek sien uit na die dag

Dan sien ek in my drome

Daar staan ‘n engel wat wag

Dan sien ek in my drome

Daar staan ‘n engel wat wag

 

Jou ego leef nog aan in ons kind

Al ons liefde word geken en daar gevind

Jou ope hart in myne vasgebind

Vir ewig en vir altyd sweef soos die wind

 

En soms as ek alleen is

In die stilte van die nag

Dink ek aan ‘n lewe

Toe ek jou nog kon hoor lag

Ek weet die tyd kom nader

Ek sien uit na die dag

Dan sien ek in my drome

Daar staan ‘n engel wat wag

Dan sien ek in my drome

Daar staan ‘n engel wat wag

 

Herhaal koor

 

Composer: B.OCTOBER (BRANDON OCTOBER MUS PUB/BOMP)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page