top of page
Amanda Strydom - Engel Met 'n Angel (Key: OR Emaj)

Amanda Strydom - Engel Met 'n Angel (Key: OR Emaj)

SKU: AN-OR-NB-00399
$12.95Price

Title: Engel Met 'n Angel

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Amanda Strydom
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Amanda Strydom is by uitstek Afrikaanse musiek se prinses van kabaret. Van haar kabaret-aanbiedings is Dietrich, Kabaret, State of the Heart, Vrou voor 'n spieël en Diva. Sy komponeer en speel ook toneel. Van haar treffers sluit in “Ek loop die pad”, “Papa” en “Vrou by die spieël”.
Lyrics: Yes

 

Sy was ‘n engel met ‘n angel in ‘n swart limozine

Verslaaf aan rock en roll en aan nikotien

Sy’t ‘n chauffeur, ‘n lyfwag en ‘n huisie by die see

‘n Shrink wat na haar luister, en pille vir haar gee

Soms klop sy aan my hart, met ‘n venster in haar hand

Sy lok my met ‘n kitaar na die anderkant

Ek klim deur haar palm, sy gooi die poorte oop

Ek leen vir haar my siel, my siel is nie te koop

 

En sy ry vinnig (sy ry vinnig)

Sy ry te vinnig vir my (te vinnig vir my)

Sy ry te vinnig (waah-ooh)

By die rooi ligte verby

 

Haar oë kan jou hart breek, haar wonde kan jou wond

Maar die klanke uit haar blink kitaar maak alles weer gesond

Jy glo haar as sy sê sy sal vir altyd by jou bly

Jy volg haar blindelings om net nog ‘n fix te kry

Jy sidder as jy sien hoe haar vlerke begin brand

Sy skakel oor na vyfde rat, dan los sy jou hand

Jy trek deur die lug, jy land op die grond

Die bloed op die teerpad is die bloed uit jou mond

 

En sy ry vinnig (sy ry vinnig)

Sy ry te vinnig vir my (te vinnig vir my)

Sy ry so vinnig (waah-ooh)

By die rooi ligte verby

 

Jy soek haar in ‘n bottle, jy soek haar in die stad

Jy soek by elke stasie, langs die nasionale pad

Niemand kan jou help nie, niemand ken haar naam

Jy weet sy sal weer terugkom, na jou vensterraam

(na jou vensterraam)

Jy weet sy sal weer terugkom,

(na jou….)

Na jou, na jou, na jou vensterraam

 

En sy ry vinnig (sy ry vinnig)

Sy ry so vinnig vir my (te vinnig vir my)

Sy ry so vinnig (waah-ooh)

Sy ry so vinnig

Sy ry so te vinnig

By die rooi ligte verby

 

Ek wens ek was ‘n engel in ‘n silwer limozine

Ek sal doen wat ek moet doen tot ek haar weer kan sien

Ek sal soek deur die heelal tot ek haar eendag kry

Ek wil die angel uit haar hart haal sodat sy kan vrede kry

Ek wil die angel uit haar hart haal sodat sy, sodat sy…

Sodat sy kan vrede kry

 

En sy ry vinnig (sy ry vinnig)

Sy ry te vinnig vir my (te vinnig)

Sy ry so vinnig

Sy ry te vinnig vir my

O sy ry vinnig

Sy ry te vinnig vir my

Sy ry vinnig (ooh-wah)

Ooh…

 

Composer: A. STRYDOM/J. NEETLING/J. OOSTHUIZEN/V. HENRICO/G. CURRIE (IN MS SAMRO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page