top of page
Juanita du Plessis - Engel Van My Hart (Key: OR Dmaj - BV)

Juanita du Plessis - Engel Van My Hart (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: AN-OR-BV-00637
$12.95Price

Title: Engel Van My Hart

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
More info: Juanita du Plessis (gebore in Namibië) is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle, populêre en geliefde sangers ooit. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba" in 2000. Haar albumverkope herskryf die Suid-Afrikaanse musiekrekordboeke. Elke noemenswaardige musiektoekenning is al aan haar toegeken.
Lyrics: Yes

 

Ek wonder wat het ek ooit gedoen

Om jou te verdien

Het jy dalk my hart deur die oё van die hemel raakgesien

Want nooit in my lewe het ek gedink

Dat iemand my so lief kan hê soos jy

‘n Engel gestuur vir my

 

Jy’s die wind hier onder my vlerke wat my hoog hou

In die lug hou

Jy’s die vuur wat brand in my sodat ek kan skyn

Met jou krag en sterkte leer jy my

Om te lewe

Jy’s die rede

Jy’s die engel van my hart, want jy glo in my

 

Die kalmte spoel oor my as jy naby my is

Jou arms bly die hawe waar ek veilig rus

Om elke myl saam met my te loop

Te glo en hoop, dat ek my drome kry

Dis jy… ‘n engel gestuur vir my

 

Jy’s die wind hier onder my vlerke wat my hoog hou

In die lug hou

Jy’s die vuur wat brand in my sodat ek kan skyn

Met jou krag en sterkte leer jy my

Om te lewe

Jy’s die rede

Jy’s die engel van my hart, die engel van my hart

 

Jy’s die wind hier onder my vlerke wat my hoog hou

In die lug hou

Jy’s die vuur wat brand in my sodat ek kan skyn

Met jou krag en sterkte leer jy my

Om te lewe

Jy’s die rede

Jy’s die engel van my hart, want jy glo in my

Jy’s die engel van my hart, want jy glo in my

 

Composer: JUANITA DU PLESSIS (JUANITA RECORDS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page