top of page
Riana Nel - Ewigheid (Key: OR Dmaj)

Riana Nel - Ewigheid (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-00326
$12.95Price

Title: Ewigheid

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Riana Nel
Genre: South African; Pop; Special Occasion; Movie, Musical & Soundtrack
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Ewigheid is die derde enkelsnit vanaf Riana Nel se album, Sterker (2019). Die snit is ook die temalied van die film Vergeet My Nie.
Lyrics: Yes


Ek voel elke druppel val op die stoel waar ek sit 
En ek en jy vergeet van tyd
Daar's 'n rede hoekom almal hier buite sit 
Om te kyk hoe die hemele lyk
Daar's 'n skoonheid in die lug wat jy nie kan mis
As jy jou oë bly oophou
Is jy reg om te val vir my as ek val vir jou?

Al vat dit 'n ewigheid
Tot die hele wêreld vir ons kyk
Vir 'n ewigheid
Saam met jou tot die einde van tyd
Ek gee my hele hart net vir jou
Net om jou hele hart vas te hou
Vir 'n ewigheid van nou
Om 'n lewe saam te bou

Ek hou vas aan die gedagte met die sentiment 
Dat ons bedoel is om te wees
Daar is weerlig in die lug en die wind waai deur my vel 
En selfs deur my vlees
Ek is nugter oor die feit dat jy nog moet besluit
En ek probeer nog uithou
Is jy reg om te val vir my as ek val vir jou?

Al vat dit 'n ewigheid
Tot die hele wêreld vir ons kyk
Vir 'n ewigheid
Saam met jou tot die einde van tyd
Ek gee my hele hart net vir jou
Net om jou hele hart vas te hou
Vir 'n ewigheid saam met jou

En ons vind onsself in die middel van 'n leeftyd saam 
Soveel beter af as alleen
As alleen
So ek asem in en jy asem uit 
Dis 'n keuse vir 'n ewigheid 
Jy's die een 
Jy's die een

Al vat dit 'n ewigheid
Tot die hele wêreld vir ons kyk
Vir 'n ewigheid
Saam met jou tot die einde van tyd
Ek gee my hele hart net vir jou
Net om jou hele hart vas te hou
Vir 'n ewigheid saam met jou
Om 'n lewe saam te bou

Net om jou hele hart vas te hou
Vir 'n ewigheid saam met jou
Om 'n lewe saam te bou

 

Composer: RIANA NEL (COLESKE ARTISTS (PTY) LTD)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page