top of page
Dirk van der Westhuizen - Fairytale (Key: OR Dmaj)

Dirk van der Westhuizen - Fairytale (Key: OR Dmaj)

SKU: RI-OR-NB-00258
$12.95Price

Title: Fairytale

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dirk van der Westhuizen

Genre: South African; Pop & Pop Rock

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: No

More info: Dirk van der Westhuizen is ‘n gebore kunstenaar uit die Noorde van Pretoria wat op die ouderdom van 12 reeds sy eerste liedjie (The Music) geskryf het.

Lyrics: Yes

 

Amper slaaptyd

Ek's wawyd wakker want ek

Bly vir jou kyk

Spieëltjie, spieëltjie aan die wand

Wie's die mooiste in land

Jy weet dis jy

 

Ek lees 'n storie

Van mense in 'n verweg land

En hoor hier

Hulle jaag 'n prins want hy

Wil die prinses vir hom kry

En my prinses is jy

 

Ek kan nie lekker slaap my

Verbeelding hardloop weg en jy

Bly my drome my verlei, jy, jy

 

Mooi soos Cinderella

Ogies net soos Ella

Rooikappie se slimkop

Kan ons nie maar net op

'n Spierwit perd klim

En in die sonsak in

Ons fairytale begin

Jou lippe van Sneeuweitjie

Hare van 'n meisie

Wie in 'n toring bly

So gooi dit af vir my

Sodat ek op kan klim

En true loves kiss vir jou kan bring

En ons fairytale begin

 

Dis amper twaalf uur

As die klok slaan hoop ek

Jy is nog hier

Ligte af en nou's dit fluit, fluit, fluit

My storie's uit, uit, uit

Jy weet dis jy

 

Ek kan nie lekker slaap my

Verbeelding hardloop weg en jy

Bly my drome my verlei, jy, jy

 

Mooi soos Cinderella

Ogies net soos Ella

Rooikappie se slimkop

Kan ons nie maar net op

'n Spierwit perd klim

En in die sonsak in

Ons fairytale begin

Jou lippe van Sneeuweitjie

Hare van 'n meisie

Wie in 'n toring bly

So gooi dit af vir my

Sodat ek op kan klim

En true loves kiss vir jou kan bring

En ons fairytale begin

 

Amper slaaptyd

Ek's wawyd wakker want ek

Bly vir jou kyk

Spieëltjie, spieëltjie aan die wand

Wie's die mooiste in land

Jy weet dis jy

 

Mooi soos Cinderella

Ogies net soos Ella

Rooikappie se slimkop

Kan ons nie maar net op

'n Spierwit perd klim

En in die sonsak in

Ons fairytale begin

Jou lippe van Sneeuweitjie

Hare van 'n meisie

Wie in 'n toring bly

So gooi dit af vir my

Sodat ek op kan klim

En true loves kiss vir jou kan bring

En ons fairytale begin

 

Mooi soos Cinderella

Ogies net soos Ella

Rooikappie se slimkop

Kan ons nie maar net op

'n Spierwit perd klim

En in die sonsak in

Ons fairytale begin

Jou lippe van Sneeuweitjie

Hare van 'n meisie

Wie in 'n toring bly

So gooi dit af vir my

Sodat ek op kan klim

En true loves kiss vir jou kan bring

En ons fairytale begin

 

Composer: JOHAN OBERHOLZER (COLESKE ARTISTS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page