top of page
Tannie Riana - Feetjieland (Key: OR Amaj)

Tannie Riana - Feetjieland (Key: OR Amaj)

SKU: JU-OR-NB-00959
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Feëtjieland (Feetjieland)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Tannie Riana
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Hompie Kedompie sit op die wal, Hompie Kedompie het afgeval

Die koning se ruiters, die koning se leër - kon Hompie Kedompie se val nie keer

Die liewe tante sug, want sy woon in 'n skoen - sy weet nie wat om te doen

Want sy het nie minder nie as tienstuks kinders nie en almal woon saam in 'n skoen

 

Dit is alles waar, dit is alles daar

Want dis in Feëtjieland waar alle kinders heerlik rond kan dwaal

En as hulle hierdie storietjies kan hoor dan word hulle weggevoer

Weg na die wonderlikste, heerlikste plek daar ver in Feëtjieland

 

Kleine Duimpie is nie te groot, hy's die enigste van sy soort

Almal is jammer hy word nooit langer - hy's skaars 'n vingerhoed hoog

Rooikappie buk om blomme te pluk, en ou Wolf neem sy kans nou waar

Toe Rooikappie roep, kom die Boswagter gou en met nare ou Wolf was dit klaar

 

Dit is alles waar, dit is alles daar

Want dis in Feëtjieland waar alle kinders heerlik rond kan dwaal

En as hulle hierdie storietjies kan hoor dan word hulle weggevoer

Weg na die wonderlikste, heerlikste plek daar ver in Feëtjieland

 

Dit is alles waar, dit is alles daar

Want dis in Feëtjieland waar alle kinders heerlik rond kan dwaal

En as hulle hierdie storietjies kan hoor dan word hulle weggevoer

Weg na die wonderlikste, heerlikste plek daar ver in Feëtjieland

Weg na die wonderlikste, heerlikste plek daar ver in Feëtjieland

 

Composer: DEMPSEY/A. VILJOEN (ANGELA MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page