top of page
Elizabeth Fourie - Feetjies In Die Reen (Key: OR Cmin)

Elizabeth Fourie - Feetjies In Die Reen (Key: OR Cmin)

SKU: AL-OR-NB-00961
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Feëtjies In Die Reën (Feetjies In Die Reen)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Elizabeth Fourie
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmin
Backing vocals: No
More info: Elizabeth Fourie het op die terrein van kindermusiek geen bekendstelling nodig nie. Haar liedjies is gebruik op TV en radio in programme, asook in die klaskamer, in revues, konserte en koor-aanbiedings. Sy het verskeie kinder-albums op die mark.
Lyrics: Yes

 

Diep in die Tsitsikamma woude

Dans daar nog feëtjies in die reën

Diep in die Tsitsikamma woude

Verskyn die kabouters een vir een

 

As die reënprinses verjaar

Kom hul almal bymekaar

Met hul reënboogrokkies aan

Om partytjie toe te gaan

 

Lalalalala...

Lalalalala...

Hoor net hoe die feëtjies sing

Lalalalala...

Lalalalala...

Reënboogliedjies in 'n kring

Lalalalala...

Lalalalala...

Vrolike kabouterkoor

As die kinders almal tjoepstil bly

Sal hul ook die liedjie hoor

 

TUSSENSPEL

 

Diep in die Tsitsikamma woude

Hoor jy nog soms 'n feetjie lag

Diep in die Tsitsikamma woude

Werk die kabouters in die nag

 

Hulle kleur die reënboog in

Voor die reënseisoen begin

En die reënboog pot vol goud

Word bewaar hier in die woud

 

Lalalalala...

Lalalalala...

Hoor net hoe die feëtjies sing

Lalalalala...

Lalalalala...

Reënboogliedjies in 'n kring

Lalalalala...

Lalalalala...

Vrolike kabouterkoor

As die kinders almal tjoepstil bly

Sal hul ook die liedjie hoor

As die kinders almal tjoepstil bly

Sal hul ook die liedjie hoor

Lalalalala...

Lalalalala...

Lala

 

Composer: ELIZABETH FOURIE (EF MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page