top of page

Francois Hayes - Osbraai Op Kromdraai (Key: OR Dmaj)

SKU: CH-OR-NB-02388
$12.95 Regular Price
$9.95Sale Price

Title: Osbraai Op Kromdraai
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Francois Hayes
Genre: South African; Folk; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Osbraai op Kromdraai

Almal is daar

Van heinde en verre

Kom almal saam

Die oupas en oumas

Rus op die stoep

Ver in die verte

‘n Jakkals wat roep

 

Die vure die knetter

Die kinders rinkink

Tant Lenie is besig

Om koffie te skink

Die son trek al water

Skemer is hier

En almal tervrede

Om braaivleis te vier

 

Want ons hou

Osbraai op Kromdraai

Almal is daar

Van heinde en verre

Kom almal saam

Die oupas en oumas

Rus op die stoep

Ver in die verte

‘n Jakkals wat roep

 

Oom Hansie van Gansbaai

Speel die kitaar

Arme ou misvloer

Die kry maar swaar

Die nooientjies staan eenkant

Almal te fraai

In die kêrels se oë

Word liefde verraai

 

Want ons hou

Osbraai op Kromdraai

Almal is daar

Van heinde en verre

Kom almal saam

Die oupas en oumas

Rus op die stoep

Ver in die verte

‘n Jakkals wat roep

 

Want ons hou

Osbraai op Kromdraai

Almal is daar

Van heinde en verre

Kom almal saam

Die oupas en oumas

Rus op die stoep

Ver in die verte

‘n Jakkals wat roep

 

Composer: F. HAYES (WARNER BROS MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page