Franja du Plessis - Hakahana (Key: OR Emaj)
Title: Hakahana
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Franja du Plessis
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Kry jou goed
Want ons twee moet
Nog 'n stop maak
Luister hier
Daar's geen manier
Dat jy vanaand hier gaan bly
Ek moet jou 'n slag uit kry
Met daai lag
Skaam en sag
Kan ek dit laat werk
Solank jy net
Gewillig is
Om dit aan my oor te laat
En 'n kans saam met my te vat
Ons dans almal weer vanaand onder die tafels in
Hakahana-da
Maak hom vinnig klaar
En klap 'n toon, kappit uit, jy lyk shanana
1-2-3 let's go
Kyk nou weer vir jou
Jy wikkel daai lekker lyf en skud dit uit
Hakahana-da
Maak hom vinnig klaar
En klap 'n toon, kappit uit, jy lyk shanana
1-2-3 let's go
Kyk nou weer vir jou
Jy wikkel daai lekker lyf en skud dit uit
Kyk ons lewe nou
My oë gerig
Op jou gesig
Ek sien hoe jy skyn
Met jou by my
Wil ek hier bly
Want jy's my tipe mens
Wat aan die sout van die aarde grens
Ons dans almal weer vanaand onder die tafels in
Hakahana-da
Maak hom vinnig klaar
En klap 'n toon, kappit uit, jy lyk shanana
1-2-3 let's go
Kyk nou weer vir jou
Jy wikkel daai lekker lyf en skud dit uit
Hakahana-da
Maak hom vinnig klaar
En klap 'n toon, kappit uit, jy lyk shanana
1-2-3 let's go
Kyk nou weer vir jou
Jy wikkel daai lekker lyf en skud dit uit
Kyk ons lewe nou
TUSSENSPEL
Laat daai daai
Laat daai voete swaai
Vat vyf
Jy laat die koppe draai
Laat daai daai
Laat daai voete brand vanaand
Ek sê

Composer: FRANJA DU PLESSIS (J RECORDS PUBLISHING)