Fredi Nest - Ogies Vir My (Key: OR Dmaj - BV)
Title: Ogies Vir My
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Fredi Nest
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
More info: Fredi Nest was 'n bekende Afrikaanse liedjieskrywer en gewilde sanger. Van sy treffers sluit in Getoor, Hey DJ en Ogies Vir My.
Lyrics: Yes
Heel onskuldig het jou heupies geswaai
Toe maak jy ja toe maak jy
Die wind het liggies deur jou hare gewaai
Toe maak jy ja toe maak jy
Toe maak jy ogies vir my
Toe maak jy ogies vir my
Net daar het ek verlief geraak
Toe jy ogies maak vir my
Ja jy het per ongeluk jou boeke laat val
Toe maak jy ja toe maak jy
En ek het gehelp om dit op te tel
En Toe maak jy Ja toe maak jy
Toe maak jy ogies vir my
Toe maak jy ogies vir my
Ek het jou nie een keer raakgesien
Toe jy ogies maak vir my
En nou is ons al jare getroud
En ons kindertjies lyk net soos jy
En as ek raas want dis ‘n pa se ding
Dan maak julle ogies vir my
Dan maak julle ogies vir my
Dan maak hulle ogies vir my
Elke aand voor almal gaan slaap
Dan maak almal ogies vir my
Dan maak julle ogies vir my
Dan maak julle ogies vir my
Ja elke aand voor almal gaan slaap
Dan maak julle ogies vir my
Dan maak jy ogies vir my
Composer: FREDI NEST (SELECT)