top of page
Ge Korsten - Algoabaai (Key: OR Amaj)

Ge Korsten - Algoabaai (Key: OR Amaj)

SKU: JU-OR-NB-02677
$12.95Price

Title: Algoabaai
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Gé Korsten (Ge Korsten)

Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Die wind was sterk, die weer was swaar

Die dag toe ons die see in vaar

Maar wie kon weet en wie kon raai

Wat sou gebeur in Algoabaai

 

Net twee aan boord en een vol haat

Wat my kom soek, wat soek na kwaad

Daardie dag, wie sou kon raai

Wat sou gebeur in Algoabaai

 

Toe ons twee saam die seile span

En in die wind na toue vang

Sien ek meteens die meslem flits

En in sy oog die wraak wat blits

 

Net ons alleen, die wolke bleek

En oor 'n vrou wou hy hom wreek

Die dek bebloed, maar wie kon raai

Wie sou nog leef in Algoabaai

 

Sy laaste woord was een van haat

Om oor te dra, dit was my taak

Van ver af wuif sy van die kaai

Die liewe vrou in Algoabaai

 

Ek het geleef, hy het verloor

Maar ek moes praat en sy moes hoor

Die liefde sweef soos winde waai

Sy't my verlaat in Algoabaai

Sy't my verlaat in Algoabaai

 

Composer: A. VILJOEN/TRADITIONAL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page