top of page
Ge Korsten - Bethlehem Ster Die Wereld Juig (Key: OR Emaj)

Ge Korsten - Bethlehem Ster Die Wereld Juig (Key: OR Emaj)

SKU: EL-OR-NB-01764
$12.95Price

Title: Bethlehem Ster, Die Wêreld Juig (Bethlehem Ster, Die Wereld Juig)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Gé Korsten (Ge Korsten)
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Christmas
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Gè Korsten (6 December 1927- 29 September 1999) is a South African tenor. He established himself in the musical world of South Africa not only as an opera singer, but also as a charismatic concert performer of light popular music and as an actor.
Lyrics: Yes

 

Die somber winterveld verdwyn

Die ster van Bethlehem verskyn

‘n Dorpie in die stille nag

In herbergstal die wêreld wag

 

Blye boodskap oorgedra

Ewe oud en steeds gevra

Boodskap van die Kersgety

Dis vir jou

Dit is vir jou en my

 

Bethlehem ster

Die wêreld juig

Hoor hoe die engele koor getuig

Vrede op aarde

Vir ons gegee van bo

En saam met duisende

Kan ek ook sê ek glo

 

TUSSENSPEL

 

Bethlehem ster

Die wêreld sing

Hoor hoe die mense hulde bring

Vrede van Hom

Vir ons geskenk van bo

En saam met duisende kan ek

En saam met duisende kan ek

Ja, saam met duisende kan ek

Ook sê ek glo

Ja, saam met duisende

Kan ek ook sê ek glo

 

Composer: REINECKE/VILJOEN (MAC-VILLA MSC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page