top of page
Ge Korsten - Glimlag (Key: OR Fmaj)

Ge Korsten - Glimlag (Key: OR Fmaj)

SKU: JU-OR-NB-01541
$12.95Price

Title: Glimlag

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Gé Korsten (Ge Korsten)
Genre: South African; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No

More info: Gè Korsten (6 December 1927- 29 September 1999) is a South African tenor. He established himself in the musical world of South Africa not only as an opera singer, but also as a charismatic concert performer of light popular music and as an actor.
Lyrics: Yes

 

Ou vriend jy weet hoe jaag ons deur die lewe

Jy weet hoe jaag ons almal na sukses

Ons almal soek die lekker in die lewe

Maar dink ons ooit ‘n oomblik aan die res

 

Glimlag vir almal in jou lewe

Kom strooi ‘n bietjie liefde en geluk

Glimlag wees vrolik in jou lewe

Wat jy vir ander doen bring blydskap en geluk

 

Elkeen loop sy paadjie deur die lewe

Jy weet tog ons probeer almal ons bes

Ieder wil sy merk maak in sy lewe

Maar dink ons ooit ‘n oomblik aan die res

 

Glimlag vir almal in jou lewe

Kom strooi ‘n bietjie liefde en geluk

Glimlag wees vrolik in jou lewe

Wat jy vir ander doen bring blydskap en geluk

 

Ou vriend weet jy hoe vinnig vlieg die lewe

Jy weet hoe dikwels kan ons ander kwes

Ons moet ‘n oomblik stilstaan in die lewe

‘n Oomblik om te dink aan al die res

 

Glimlag vir almal in jou lewe

Kom strooi ‘n bietjie liefde en geluk

Glimlag wees vrolik in jou lewe

Wat jy vir ander doen bring blydskap en geluk

 

Glimlag vir almal in jou lewe

Kom strooi ‘n bietjie liefde en geluk

Glimlag wees vrolik in jou lewe

Wat jy vir ander doen bring blydskap en geluk

 

Composer: DE KOCK/HEYSTEK (MAR GOSPEL PUBL./COPYRIGHT CONTROL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page