Ge Korsten - Nicolene (Key: OR Bbmaj)
Title: Nicolene
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Gé Korsten (Ge Korsten)Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk & Folk Rock; Classical & Classical Crossover
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR BbmajBacking vocals: No
Lyrics: Yes
Nico-Nico-Nico-lene-Nicolene
Nico-Nico-Nico-lene-Nicolene
Nico-Nico-Nico-lene-Nicolene
Nico-Nico-Nico-lene
O, hy’s joune
Skadus in jou oë wat so ver kan kyk
Wat laat daardie blou na troebel water lyk
Waarom bly 'n sluier om jou hart gevou
Weet jy hoeveel liefde wag op jou
Vergeet jou smart o, jou hart Nicolene
Vergeet en vergewe is die beste manier
Waarom oor gister treur
Dit kom tog nimmer weer
Vergeet jou smart o, jou hart Nicolene
Vergeet en vergewe want jou liefde is hier
Laat al die skadus gaan
Vee weg die wolke voor die maan
Vertel die wêreld hy’s joune
En jy is sy Nicolene
Nico-Nico-Nico-lene-Nicolene
Nico-Nico-Nico-lene-Nicolene
Nico-Nico-Nico-lene-Nicolene
Nico-Nico-Nico-lene
O, hy’s joune
Alles het 'n einde jy moet voor begin
Elke mens se lewe sal ook hartseer bring
Soms moet jy net langer as 'n ander wag
Erens kry jy tog jou mooiste dag
Vergeet jou smart o, jou hart Nicolene
Vergeet en vergewe is die beste manier
Waarom oor gister treur
Dit kom tog nimmer meer
Vergeet jou smart o, jou hart Nicolene
Vergeet en vergewe want jou liefde is hier
Laat al die skadus gaan
Vee weg die wolke voor die maan
Vertel die wêreld hy’s joune
En jy is sy Nicolene
O, Nico-Nico-Nico-lene-Nicolene
Nico-Nico-Nico-lene-Nicolene
Nico-Nico-Nico-lene-Nicolene
Nico-Nico-Nico-lene
O, hy’s joune
Composer: JUNG/ROECKELEIN/SCHATZ/T. DU TOIT (EMI BRIGADIERS/GEMA)