Ge Korsten - Santa Fe (Key: OR Dmaj)
Title: Santa Fé (Santa Fe)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Gé Korsten (Ge Korsten)
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Opera & Popera; Folk; Gospel & Inspirational
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Gè Korsten (6 December 1927- 29 September 1999) is a South African tenor. He established himself in the musical world of South Africa not only as an opera singer, but also as a charismatic concert performer of light popular music and as an actor.
Lyrics: Yes
In Santa Fe daar staan 'n kerkie
Met drie klokke in sy toring
En jy kan hul in die berge altyd hoor
Maar nooit al drie tegelyk
Soms is daar van die dae
Dan hoor jy net die tone van die lae
En die mense vra vrae
Die hoë by die geboorte van 'n kind
As teken 'n nuwe lewe het begin
En die middelste lui as daar iemand trou
Maar die heel laagste lui alleen, as die dorpie rou
Want ons almal lewe soos in Santa Fe
Die klokke lui ook soms vir jou en my
Die hoogste lui dan is jy nog maar klein
Maar met die laagste is jy nie meer daarby
Want ons almal lewe soos in Santa Fe
Die klokke lui ook soms vir jou en my
Die hoogste lui dan is jy nog maar klein
Met met die laagste is jy nie meer daarby
Of jy arm is of ryk vir die klok is jy gelyk
Hul slaan presies op tyd vir jou en my
Wie jy is of waar jy woon hul lui die regte toon
'n Tyd om te ontvang en te vergewe
Dis die wet van al wat lewe
Soms gebeur dit op 'n oggend in April
Die tyd staan vir die mensdom tog nooit stil
Hy weet presies wanneer hy weer moet slaan
En ook wanneer daar iemand kom
Of as iemand weer moet gaan
Want ons almal lewe soos in Santa Fe
Die klokke lui ook soms vir jou en my
Die hoogste lui dan is jy nog maar klein
Maar met die laagste is jy nie meer daarby
Want ons almal lewe soos in Santa Fe
Die klokke lui ook soms vir jou en my
Die hoogste lui dan is jy nog maar klein
Maar met die laagste is jy nie meer daarby
Composer: PIERRE KARTNER/GE KORSTEN (GEMA/DELA MUSIEK)