Adam Tas - Gaan Se Vir Die Angels (Key: OR Abmaj)
Title: Gaan Sê Vir Die Angels (Gaan Se Vir Die Angels)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Adam Tas
Genre: Pop; South African; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
More info: Adam Tas is an Afrikaans singer and songwriter from Pretoria.
Lyrics: Yes
Begrawe vir my in die Platteland
Gooi my kissie toe met Bosveldsand
Met geen lig wat skyn
Begrawe vir my in die Platteland
Balsem vir my met Oil of Ole
Sit pennies op my oë vir tolgeld daarbo
En los vir my, daar doer in die Platteland
Gaan sê vir die angels, gaan sê vir die angels
Gaan sê vir angels, ek is oppad na bo
Gaan sê vir die angels, gaan sê vir die angels
Gaan sê vir angels, ek is oppad na bo
As die Here my kom haal op 'n dag soos die
Met 'n smile op my gesig en die son op my rug
Sal ek rustig slaap, daar doer in die Platteland
En gee my goed vir die wat dit soek
Los net my kierie, my skoene en my hoed
Vergeet van my
Begrawe vir my in die Platteland
Gaan sê vir die angels, gaan sê vir die angels
Gaan sê vir angels, ek is oppad na bo
Gaan sê vir die angels, gaan sê vir die angels
Gaan sê vir angels, ek is oppad na bo
Gaan begrawe my, in die Platteland
Gooi my kissie toe met Bosveldsand
Composer: ADAM TAS (SELECT MUSIEK)