top of page
Koos du Plessis - Gebed (Key: OR Cmaj)

Koos du Plessis - Gebed (Key: OR Cmaj)

SKU: AL-OR-NB-00659
$12.95Price

Title: Gebed

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Koos du Plessis
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Koos du Plessis was 39 years old when he died in a car accident (1984). He released three albums and recorded 44 songs, but wrote many more, including 'Gebed'.
Lyrics: Yes

 

Laat

My nooit die grond verlaat nie

Laat

My in U skadu bly

Gee

Dat elke aardse

Vreugde

En vrees

Eindelik

Nietig word vir my

 

Elke

Afdraai paadjie ken ek

Elke

Keer het ek gedwaal

Elke

Keer het U my

Iewers

Kom haal

Maak dit Heer

Die laaste maal

 

Elke

Dag is 'n gedagte

Elke

Kamer net gehuur

Elke

Aardse droom van

Rykdom

En roem

Net

'n Skadu teen die muur

 

Wat

Ek is, is net genade

Wat

Ek het is net geleen

Eintlik

Smag ek na U

Waters van rus

Lei my Heer

Vanaand daarheen

 

[Tussenspel]

 

Wat

Ek is, is net genade

Wat

Ek het is net geleen

Eintlik

Smag ek na U

Waters van rus

Lei my Heer

Vanaand daarheen

 

Lei my Heer

Vanaand

Daarheen

 

Composer: KOOS DU PLESSIS (INCLINE HOUSE)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page