Jakkie Louw & Kevin Leo - Gebed Van Die Vreeslose (Key: OR Amin)
Title: Gebed Van Die Vreeslose
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jakkie Louw & Kevin Leo
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Duet; Classical & Classical Crossover
Language: Afrikaans; Italian
Key: OR Amin
Backing vocals: No
More info: Jakkie Louw (gebore 20 Mei 1979 te Oudtshoorn) is 'n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy is bekend vir treffers soos Drie Pikkewyne, Bamboesbos en Gemaak in SA. Hy tree ook saam met Kevin Leo onder die verhoognaam Jakkals en Leo op. Jakkie is die outeur van die boek Liedjieskrywer 101, waarin hy mense leer hoe om liedjies te skryf en met ritme en rym te werk.
Lyrics: Yes
Help my Liewe Jesus
Om my hart weer skoon te maak
Sonder U was ek so weerloos
Langs U sy is ek 'n man so vreesloos
Iewers in die donker
Raak ek die pad weer duister
Weet nie meer waar ek gaan
Dis toe dat ek struikel
Maar U lig het my weer opgehelp
Dit skyn nou hier binne my
My toekoms in 'n dowwe spieël
Ek voel genade naby my
Aiutami Jesu, a pulire il mio cuore
Senza lei sono perso, ma con lei sono senza paura
Aiutami Jesu, a pulire il mio cuore
Senza lei sono perso, ma con lei sono senza paura
Hou my vas vanaand
Dis heilige water
Laat ek deur U vingers vloei
Dis ewige genade
Dan sal ek weer opstaan
Vreesloos sonder kwaad
Die lig is in my lewe
Die donker my verlede
Aiutami Jesu, a pulire il mio cuore
Senza lei sono perso, ma con lei sono senza paura
Aiutami Jesu, a pulire il mio cuore
Senza lei sono perso, ma con lei sono senza paura
Help my Liewe Jesus
Om my hart weer skoon te maak
Help my Liewe Jesus
Help my Liewe Jesus
Om my hart weer skoon te maak
Sonder U was ek so weerloos
Langs U sy is ek 'n man so vreesloos
Help my Liewe Jesus
Om my hart weer skoon te maak
Sonder U was ek so weerloos
Langs U sy is ek 'n man so vreesloos
Composer: JAKKIE LOUW (SELECT MUSIEK)