top of page
Bobby van Jaarsveld - Geloof, Hoop & Liefde (Key: OR Amaj)

Bobby van Jaarsveld - Geloof, Hoop & Liefde (Key: OR Amaj)

SKU: CO-OR-NB-00159
$12.95Price

Title: Geloof, Hoop & Liefde

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bobby van Jaarsveld

Genre: South African; Pop; Special Occasion

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Amaj

Backing vocals: No

More info: Bobby van Jaarsveld is 'n bekende sanger, liedjieskywer en akteur. Sy album Net Vir Jou het 'n SAMA-toekenning ontvang vir die Beste Afrikaanse Pop album in 2010. Hy het ook MK se “Best Solo Award” in 2011 gewen. Bobby het die hoofrol in Liefling: Die Movie vertolk.

Lyrics: Yes

 

Sê dit agter my aan

Beloof liefde en trou

Vir ewig en altyd in jou

Vir die eerste keer seker

Dat ek ook kan weet ek's verlief

 

Beloof harop voor Hom

Dat jy alles sal gee

Deur dik en deur dun daar sal wees

Tot die einde van tyd

Op sou staan en vir my sal baklei

 

Liefde bedek alles

Glo alles, hoop en verdra alles

Dis geduldig en vriendelik

As jy geloof, hoop en liefde het

Sal dit nooit vergaan nie

So bly jy staan hier

Liefde bedek alles

Glo alles, hoop en verdra alles

Ek het dit in jou gekry

So vat hierdie kans

Met geloof, hoop en liefde in my

 

Gee jou hand aan mekaar

Wat jy altyd sal vashou

Maak my hart 'n deel van jou bestaan

Ek sal nooit ophou droom saam met jou

Elke oomblik vertrou

 

Liefde bedek alles

Glo alles, hoop en verdra alles

Dis geduldig en vriendelik

As jy geloof, hoop en liefde het

Sal dit nooit vergaan nie

So bly jy staan hier

Liefde bedek alles

Glo alles, hoop en verdra alles

Ek het dit in jou gekry

So vat hierdie kans

Met geloof, hoop en liefde in my

 

TUSSENSPEL

 

Liefde bedek alles

Glo alles, hoop en verdra alles

Dis geduldig en vriendelik

As jy geloof, hoop en liefde het

Sal dit nooit vergaan nie

So bly jy staan hier

Liefde bedek alles

Glo alles, hoop en verdra alles

Ek het dit in jou gekry

So vat hierdie kans

Met geloof, hoop en liefde in my

Geloof, hoop en liefde in my

 

Composer: JOHAN OBERHOLZER (UNIVERSAL MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page