George Longane - Baie Baie (Pata Pata) (Key: OR Abmaj - BV)
Title: Baie Baie (Pata Pata - Miriam Makeba Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: George Longane
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Afropop
Language: Afrikaans; African
Era: 2010s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: Yes
More info: George Longane (born October 31, 1970) is a South musician best known to TV audiences for his vocals in the resident band Reflections on the music show Lilizela Mlilizeli.
Lyrics: Yes
Kyk mooi na my want my hart is klein
Baie baie
Luister mooi hoe klop hy nou
Ek verstom my aan jou lippies
So rooi, baie baie
Plak ‘n soentjie sommer gou
So hitte-titte lekke-lekke soen
Dit is baie baie
Lekke lekke wat ek soek
Dit klop baie baie
Dis hitte-titte lekke-lekke goed
Dit is baie baie
Warm warm in my bloed
Dit klop baie baie
O.. swaai jou heupies want dit maak my
Lam baie baie
Draai ‘seblief hier rondom my
Loop verby my want jou bou is mooi
Baie baie
Ek gaan jou volg ek gaan jou kry
TUSSENSPEL
O, al jou drukkies maak my glimlag
Weer baie baie
Kan ek nog ‘n drukkie kry
Dis jou ogies wat soos sterre blink
Blink baie baie
Knip jou ogies net vir my
So hitte-titte lekke-lekke soen
Dit is baie baie
Lekke lekke wat ek soek
Dit klop baie baie
Dis hitte-titte lekke-lekke goed
Dit is baie baie
Warm warm in my bloed
Dit klop baie baie
O.. swaai jou heupies want dit maak my
Lam baie baie
Draai ‘seblief hier rondom my
O.. Loop verby my want jou bou is mooi
Baie baie
Ek gaan jou volg ek gaan jou kry
TUSSENSPEL
So hitte-titte lekke-lekke soen
Dit is baie baie
Lekke lekke wat ek soek
Dis hitte-titte lekke-lekke goed
Dit klop baie baie
Warm warm in my bloed
So hitte-titte lekke-lekke soen
Dit is baie baie
Lekke lekke wat ek soek
So hitte-titte lekke-lekke goed
Composer: MIRIAM MAKEBA/JERRY RAGOVOY/AFR. NEIL SCHOOMBEE (SHEER PUBLISING)