top of page
Lianie May - Geskenk uit Bethlehem (Key: OR Gmaj)

Lianie May - Geskenk uit Bethlehem (Key: OR Gmaj)

SKU: FR-OR-NB-00713
$12.95Price

Title: Geskenk uit Bethlehem (Geskenk uit Betlehem)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lianie May
Genre: South African; Christmas; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Lianie May se debuutalbum, Vergeet My Nie, is in 2007 vrygestel. In 2009 wen sy die SAMA-prys as topverkoper in Suid-Afrika oor alle genres. Ná haar Kerfees-album, is Lianie se volgende album, Boeremeisie, vrygestel. In 2010/11 het Lianie en Jay, twee reuse treffers gehad met die duette “In a Moment Like This” en “Toe Stop My Hart”. Lianie maak in 2011 haar debuut as aktrise in die Afrikaanse rolprent Platteland.
Lyrics: Yes

 

In 'n dorpie so klein

Voel die wêreld so rein

En sou Jesus kon sê

Soos die wêreld nou lê

Bring jou kinders na My

Laat die liefde hul lei

Laat hul die ware boodskap kry

 

Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem

Kinders hoor jy Sy stem

Dis mos Kersfees nou

Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart

En Hy dra al die smart

Hy’s van Bethlehem

 

In 'n wêreld so groot

Voel die mense die nood

Maar net Jesus gee hoop

Om die lewe te kry

Bring jou kinders na Hom

Laat die liefde hul lei

Dat hul die ware boodskap kry

 

Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem

Kinders hoor jy Sy stem

Dis mos Kersfees nou

Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart

En Hy dra al die smart

Hy’s van Bethlehem

 

Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem

Kinders hoor jy Sy stem

Dis mos Kersfees nou

 

Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem

Kinders hoor jy Sy stem

Dis mos Kersfees nou

Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart

En Hy dra al die smart

Hy’s van Bethlehem

 

Composer: JOHAN VORSTER/SEAN ELSE(MOZI/JOHAN VORSTER PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page