top of page
Karlien van Jaarsveld - Geskeurde Jeans (Key: OR Bmaj - BV)

Karlien van Jaarsveld - Geskeurde Jeans (Key: OR Bmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-00621
$12.95Price

Title: Geskeurde Jeans

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Karlien van Jaarsveld
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: Yes
More info: Karlien van Jaarsveld is 'n Afrikaanse sangeres. Haar debuutalbum, As die Gordyn Val, is in 2010 uitgereik.
Lyrics: Yes

 

Ek roep na jou

Roep omdat ek soveel van jou hou

Oor daai naweek was dit nat soos nou

Somerliefde in die storm

 

Toe soek ek meer

Meer as wat jy toe vir my wou gee

Jy het 'nee' gesê

Maar 'ja' gevoel

Wat het jou in my laat twyfel

 

As jy my terug wil hê

Laat jou hart vir jou sê

(Dit wat jou kop wil hê, is wat jou lyf wil hê)

Sou jy my weer onthou as ek lyk soos toe, nou

(Sou jy my weer onthou)

 

In my geskeurde jeans

Was jy nog lief vir my

Ek sal dit moet gaan soek

En uit my kas uitkry

Daai geskeurde jeans

In dit voel ek weer

Asof ek jou kan terugkry

Want dis wat jy soek

En hoe jy my onthou

In my geskeurde jeans

 

Dink weer terug

Aan my soene in die oggendlug

Voel hoe druk die wind my teen jou vas

Jy kan my nie so vergeet nie

 

Het jy gevoel

Meer as wat jy wou toe raak jy bang

Dis hoe dit werk dis wat die liefde doen

Laat jou vlieg as jy nie terughou

 

As jy my terug wil hê

Laat jou hart vir jou sê

(Dit wat jou kop wil hê, is wat jou lyf wil hê)

Sou jy my weer onthou as ek lyk soos toe, nou

(Sou jy my weer onthou)

 

In my geskeurde jeans

Was jy nog lief vir my

Ek sal dit moet gaan soek

En uit my kas uitkry

Daai geskeurde jeans

In dit voel ek weer

Asof ek jou kan terugkry

Want dis wat jy soek

En hoe jy my onthou

In my geskeurde jeans

 

Ek sal jou weer moet vashou

Sodat jy kan onthou

Wat jy het is nie vervangbaar

Sou jou laat aanhou wonder

Hoe jy ooit weer sonder my

'n Somer liefde maak

 

In my geskeurde jeans

Was jy nog lief vir my

Ek sal dit moet gaan soek

En uit my kas uitkry

Daai geskeurde jeans

In dit voel ek weer

Asof ek jou kan terugkry

Want dis wat jy soek

En hoe jy my onthou

In my geskeurde jeans

 

Dis wat jy my in soek

En hoe jy my onthou

In my geskeurde jeans

 

Composer: JOHAN VORSTER (JOHAN VORSTER SONGS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page