top of page
Carike Keuzenkamp - Ghoempie Ghoemp Groove (Key: OR Amaj)

Carike Keuzenkamp - Ghoempie Ghoemp Groove (Key: OR Amaj)

SKU: FR-OR-NB-00594
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Ghoempie Ghoemp Groove

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of:Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Kids, Tweens & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Carike Keuzenkamp is 'n bekende Afrikaanse sangeres. Sy is op 3 Maart 1947 in Den Haag, Nederland gebore. In 2010 ontvang sy 'n SAMA-toekenning vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek.
Lyrics: Yes

 

Ghoempie ken ‘n dansie dis propvol pret

Dit kan ek jou wet

Ghoempie ken ‘n dansie vir my en jou

Kom ons leer dit gou

 

Stamp nou jou voete en raak aan die grond

Swaai nou jou arms so rond en bont

Skud nou jou vingers en knak nou jou kniee

Doen net wat Ghoempie jou leer

En Ghoempie se draai in die rondte en hop

En Ghoempie se wikkel nou lyfie en skop

En Ghoempie se klap nou jou hande en spring in die lug

Doen nou die Ghoempie Ghoemp Groove

En Ghoempie se draai in die rondte en hop

En Ghoempie se wikkel jou lyfie en skop

En Ghoempie se klap nou jou hande en spring in die lug

Doen nou die Ghoempie Ghoemp Groove

 

Knak jou kniee en stap na regs

Knak jou kniee en stap na links

Vlap jou arms en knik jou kop

Lig jou bene en stop

 

Nou ken ons almal die Ghoempie Ghoemp Groove

Doen dit nog ‘n keer

Voel jy bietjie hartseer of is jy bly

Doen dit sommer net weer

Rol nou jou skouers en raak aan jou rug

Buig nou vooroor en buig weer terug

Waai jou ore en skud nou jou kop

Hou net vir Ghoempie mooi dop

En Ghoempie se draai in die rondte en hop

En Ghoempie se wikkel jou lyfie en skop

En Ghoempie se klap nou jou hande en spring in die lug

Doen nou die Ghoempie Ghoemp Groove

 

En Ghoempie se draai in die rondte en hop

En Ghoempie se wikkel jou lyfie en skop

En Ghoempie se klap nou jou hande en spring in die lug

Doen nou die Ghoempie Ghoemp Groove

 

Knak jou kniee en stap na regs

Knak jou kniee en stap na links

Vlap jou arms en knik jou kop

Lig jou bene en stop

 

En Ghoempie se draai in die rondte en hop

En Ghoempie se wikkel jou lyfie en skop

En Ghoempie se klap nou jou hande en spring in die lug

Doen nou die Ghoempie Ghoemp Groove

 

En Ghoempie se draai in die rondte en hop

En Ghoempie se wikkel jou lyfie en skop

En Ghoempie se klap nou jou hande en spring in die lug

Doen nou die Ghoempie Ghoemp Groove

Klap nou jou hande en spring in die lug

Doen nou die Ghoempie Ghoemp Groove 

 

Composer: ESTE GRIESEL (SELECT)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page