Glenys Lynne - Ramaja (Key: OR Cmaj)
Title: Ramaja
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Glenys Lynne (Four Jacks And A Jill)
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Glenys Lynne was the lead singer of the South African bandGlenys Lynne(Four Jacks And A Jill).
Lyrics: Yes
Ramaja sy naam is Ramaja
Hy kom uit Afrika
Ek wil hom gunste vra
Wow wow wow
Ramaja toordokter Ramaja
Sal jy vir my kan sê
Waar liefde lê
Tjiekie brr mpaba as jy dolos gooi
La - la - la - la - la - la
Tjiekie brr mpaba om die vure rooi
La – la...
Rom tom drom in die donker woud
La – la...
Tjiekie brr mpaba is sy liefde koud
La – la...
Vra die geeste om te bewaar
Hou hom weg van alle gevaar
Ek voel so koud, hy’s my behoud
Bring hom terug na my
Ramaja toordokter Ramaja
Sal jy vir my kan sê
Hoe ver die liefde lê
Wow wow wow
Ramaja jou naam is Ramaja
Jy kom uit Afrika
Ek wil jou vra
Tjiekie brr mpaba bring die muti gou
La – la...
Tjiekie brr mpaba waar die doepa brou
La – la...
Gee my asseblief ‘n towerwoord
La – la...
Tjiekie brr bind hom vas met ‘n liefdeskoord
La – la...
Vra die geeste om te bewaar
Hou hom weg van alle gevaar
Ek voel so koud, hy’s my behoud
Bring hom terug na my
La, la, la...
Vra die geeste om te bewaar
Hou hom weg van alle gevaar
Ek voel so koud, hy’s my behoud
Bring hom terug na my
Ramaja toordokter Ramaja
Sal jy vir my kan sê
Hoe ver die liefde lê
Wow wow wow
Ramaja jou naam is Ramaja
Jy kom uit Afrika
Ek wil jou vra
La, la, la...
Composer: SIMONE/REGAL/VAN RENSBURG (GEMA)