top of page
Amor Vittone - Glo Altyd Aan More (Key: OR Bbmaj)

Amor Vittone - Glo Altyd Aan More (Key: OR Bbmaj)

SKU: RI-OR-NB-01243
$12.95Price

Title: Glo Altyd Aan Môre (Glo Altyd Aan More)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Amor Vittone
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
More info: Amor Vittone is a South African media personality, singer and actress. She is also a former Miss Johannesburg winner.
Lyrics: Yes

 

Ek hoop jy glo vir altyd aan 'n wonderwerk

Besef dat elke dag is soos 'n kersgeskenk

Ek hoop die liefde laat jou nooit leë hande nie

Dat toe deure oop sal gaan

 

Ek hoop jy gee geloof maar altyd weer 'n kans

En as jy val dan lag jy staan jy op en dans

Daar is geen berg vir jou te hoog om oor te klim

Vat die kans vir jou gegun

 

Glo altyd aan môre

Gooi weg al jou sorge

Net jy weet hoe maak dit sin

Diep binne in

Die antwoord's in jou hart

Glo altyd aan môre

Vergeet van al jou kommer

Luister na jou hart se wens

Hy wil jou sê

Waarheen jy moet gaan

 

Jy kan die wêreld draai jy kan jou liefde saai

Jy kan leef om te leer sodat jy meer kan weet

Hoe meer jy gee hoe meer kan jy die donker keer

Jy't die sleutel in jou hand

 

Kyk op jou pad is skoon daar's soveel dae oor

'n Duisend drome lê vir jou en wag daar voor

Los al jou twyfel glo net aan jou lewensdroom

Wys die wêreld hoe jy voel

 

Glo altyd aan môre

Gooi weg al jou sorge

Net jy weet hoe maak dit sin

Diep binne in

Die antwoord's in jou hart

Glo altyd aan môre

Vergeet van al jou kommer

Luister na jou hart se wens

Hy wil jou sê

Waarheen jy moet gaan

 

Glo altyd aan môre

Gooi weg al jou sorge

Net jy weet hoe maak dit sin

Diep binne in

Die antwoord's in jou hart

Glo altyd aan môre

Vergeet van al jou kommer

Luister na jou hart se wens

Hy wil jou sê

Waarheen jy moet gaan

 

Composer: KRISTINA BACH/FRANK KRETCHMER/A. LUYT (BANDITS MUSIKVERLAG/EMI MUSIC PUBLISHING/KUBA MUSIKVERLAG)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page