Willie Joubert - God Van Wonders (Key: OR Dmaj - BV)
Title: God Van Wonders
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Willie Joubert
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
More info: Vir die meeste van ons het die geliefde Gospel sanger, Willie Joubert geen bekendstelling nodig nie. Met sy internasionale stemkwaliteit, uitsonderlike skryftalent, spontane verhoogpersoonlikheid en teologiese opleiding maak hy beslis 'n groot verskil oral waar hy sing en bedien.
Lyrics: Yes
Jy kan die storms nie beheer nie
Jy kan die sonlig nooit verdoof
Jy kan die branders nie beteuel nie
Of beveel om oop te kloof
Jy kan die vis en brood vir mense nie vermeerder
Of op water loop
Ons dien ‘n God van wonders
Jy kan die blinde nie laat sien nie
Of verlamdes weer laat loop
Jy kan die dowes nie laat hoor nie
Of kan jy dalk siekes genees
Jy kan ‘n hart van klip nie breek met al jou woorde
Ons Here kan
Ons dien ‘n God van wonders
As ek in die aand na die sterre kyk
En ek sien die maan wat helder skyn
Dan weet ek as die oggend breek
Is dit weer ‘n nuwe wonder
So gaan elke dag by ons verby
Met soveel wat gebeur om jou en my
My Here leef
Ons dien ‘n God van wonders
Wie kan die wentelbane vashou
Wie kan die sterre laat verskiet
Wie kan die lewe wek en vorm
In ‘n lee moederskoot
Wie hou die kosmos in die holte van sy hande
Die Here doen
Ons dien ‘n God van wonders
As ek in die aand na die sterre kyk
En ek sien die maan wat helder skyn
Dan weet ek as die oggend breek
Is dit weer ‘n nuwe wonder
So gaan elke dag by ons verby
Met soveel wat gebeur om jou en my
My Here leef
Ons dien ‘n God van wonders
As ek in die aand na die sterre kyk
En ek sien die maan wat helder skyn
Dan weet ek as die oggend breek
Is dit weer ‘n nuwe wonder
So gaan elke dag by ons verby
Met soveel wat gebeur om jou en my
My Here leef
Ons dien ‘n God van wonders
My Here leef
Ons dien ‘n God van wonders
Composer: A. FRANKE/HANS-JOACHIM HORN-BERNGES/W. JOUBERT (HANSEATIC MUSIKVERLAG/EDITION OPEN EARS GERMANY)