top of page
Vaughan Gardiner - Gooi Jou Arms Om My (Key: OR Dbmaj)

Vaughan Gardiner - Gooi Jou Arms Om My (Key: OR Dbmaj)

SKU: CH-OR-NB-00209
$12.95Price

Title: Gooi Jou Arms Om My

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Vaughan Gardiner

Genre: South African; Pop; Special Occasion

Language: Afrikaans

Era: 2000s

Key: OR Dbmaj

Backing vocals: No

More info: Vaughan Gardiner is 'n gewilde Suid-Afrikaanse sanger. Sy debuutalbum, Wie ek is, is in 2009 deur Mozi Records uitgegee.

Lyrics: Yes

 

Jy lyk so mooi vanaand

Met ‘n duisend kerse wat hier om jou brand

En jy het dit reg gekry om my asem weg te slaan

Nou begin ons lewe saam

 

En jy gooi jou arms om my

Hou jou lyf hier styf teen my

En se jy is lief vir my, net vir my

Ek is voor jou op my knee

Vat jou hand in myne

Voel jy ook dieslefde

Wees my tweede helfde

 

Jy kyk so diep deur my

Ek weet die dinge van ‘n kind is nou verby

Se my, sal ‘n duisend jaar genoeg wees om te se

Hoe diep my liefde vir jou le

 

En jy gooi jou arms om my

Hou jou lyf hier styf teen my

En se jy is lief vir my, net vir my

Ek is voor jou op my knee

Vat jou hand in myne

Voel jy ook dieslefde

Wees my tweede helfde

 

Jy lei my

En dra my

Mag daar nooit iets wees wat ons skei

Ek sal vir altyd by jou bly

 

Gooi jou arms om my

Hou jou lyf hier styf teen my

En se jy is lief vir my, net vir my

Ek is voor jou op my knee

Vat jou hand in myne

Voel jy ook dieslefde

Wees my tweede helfde

 

Gooi jou arms om my

Hou jou lyf hier styf teen my

En se jy is lief vir my, net vir my

Ek is voor jou op my knee

Vat jou hand in myne

Voel jy ook dieslefde

Wees my tweede helfde

 

Composer: JOHAN VORSTER (JOHAN VORSTER SONGS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page