top of page

Riaan Benade - Gooi Nog 'n Whiskey (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-00115
$13.95Price

Title: Gooi Nog 'n Whiskey

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Riaan Benadé (Riaan Benade)

Genre: South African; Pop & Pop Rock

Language: Afrikaans

Era: 2020s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Daai liedjie waarop sy my hart gebreek het

Speel nou op die radio

In dieselfde bar waar ek nog altyd

Haar hand kon vashou

 

Maar die stoel hier langsaan my is leeg

Soos die gif hier in my glas

 

So gooi my nog 'n whiskey

Sy gaan my nie mis nie

Kom vergiftig my net weer

Sy's nie eers bewus nie

So moenie nou ophou nie

Maak my immuun teen al die seer

Wat sal ek doen vir nog 'n keer

Sy was my whiskey en ek soek meer

 

Haar hare lê ons kamer vol asof sy nog

Haar arms om my gaan vou

En ek drink en ek slaap en ek droom en ek hoop

Dat sy my sal vashou

 

Die stoel hier langs aan my bly leeg

Soos die gif hier in my glas

 

So gooi my nog 'n whiskey

Sy gaan my nie mis nie

Kom vergiftig my net weer

Sy's nie eers bewus nie

So moenie nou ophou nie

Maak my immuun teen al die seer

Wat sal ek doen vir nog n keer

Sy was my whiskey en ek soek meer

 

Niks kan vervang wat sy was vir my

Maar daai reën en daai seer en daai graf

Bly spook by my

 

So gooi my nog 'n whiskey

Sy gaan my nie mis nie

Kom vergiftig my net weer

Sy's nie eers bewus nie

So moenie nou ophou nie

Maak my immuun teen al die seer

 

Wat sal ek doen vir nog 'n keer

Sy was my whiskey en ek soek meer

Wat sal ek doen vir nog 'n keer

Sy was my whiskey en ek soek meer

 

Composer: RIAAN BENADÉ/GEORIC LOMAS/PAULO AZEVEDO (COLESKE ARTISTS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page