Ddisselblom - Goud en Marog (Key: OR Emaj)
Title: Goud en Marog
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Ddisselblom
Genre: South African; Folk; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Ddisselblom is 'n Afrikaanse groep vanuit Bloemfontein, Suid-Afrika. Sedert hulle ontstaan in 2002, het elkeen van die lede ook as solokunstenaars bekendheid verwerf.
Lyrics: Yes
Dis pannekoek met maalvleis op
Dis ‘n rum en ‘n coke dop
Die son kom op en dis skaars dag
Die lyne is nat, maar ek moet wag
Die son sak en dis skaars nag
Ek het berou, maar my trane wil lag
Sowaar as paddamanelwildra
Lekker is net ‘n vinger lank my bra
En dit reën en die son skyn
Sarie marais en ‘n lekker ou jan
Maar alles is piekfyn
Jakkals trou met wolf se vrou
En dit reën en die son skyn
My eerste soen was ‘n bitter lemoenoen
Maar alles is piekfyn
Jakkals trou met wolf se vrou
My buurman is swart en ek is blank
Die Kerrie is warm, maar die icecream brand
Ek kry koue voete, maar jy is uit die land
Dis donker Afrika aan die suiderkant
Dis kwaito en boeremusiek
Dis ons honeymoon, maar jy word siek
Ek is ‘n boer en my held is dingaan
Die xhosa’s staan in toue vir Theuns Jordaan
En dit reën en die son skyn
Sarie marais en ‘n lekker ou jan
Maar alles is piekfyn
Jakkals trou met wolf se vrou
En dit reën en die son skyn
My eerste soen was ‘n bitter lemoen
Maar alles is piekfyn
Jakkals trou met wolf se vrou
Die maan word vol en ek slaap vas
En ek het gedroom van hoe dit nog was
Soos die haan op die toring na die suide draai
Kom lê net ‘n rukkie in my arm se waai
Die monument is dekadent
Die sangoma is nou president
My land is vrot van goud en marog
Hier wil ek bly al dink jy dis bog
En dit reën en die son skyn
Sarie marais en ‘n lekker ou jan
Maar alles is piekfyn
Jakkals trou met wolf se vrou
En dit reën en die son skyn
My eerste soen was ‘n bitter lemoen
Maar alles is piekfyn
Jakkals trou met wolf se vrou
Lekker is net ‘n vinger lank my bra
Composer: JACO SPIES/JACO SPIES/NATIE BOTES (GEBLIKTE AFRIKAANS)