top of page
Greta Jones - Jy Maak My Seer (Key: OR Gmaj)

Greta Jones - Jy Maak My Seer (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-02555
$12.95Price

Title: Jy Maak My Seer
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Greta Jones
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Greta Jones (gebore 1966 - oorlede 4 April 1992) was 'n bekende Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer wat reeds op sesjarige ouderdom haar eerste langspeelplaat gemaak het. Sy is in 1989 deur die ATKV as wenner van die Crescendo-sangkompetisie aangewys. Jones het ook die temaliedere van die TV-reeks Mooirivier en die rolprent Nag van die negentiende gesing.
Lyrics: Yes

 

Die nag was swart, so leeg, so koud

Met bangmaak skadus voor die deur

Maar jy het oor my pad kom loop

My naby jou gehou

Veilig was ek kind gewees

So veilig by jou

 

Jy was vol lag, vol vrede, ooh

Met soveel drome in jou oë

Maar jy was net 'n vreemdeling

Hoe kon ek dit verstaan

Jy het my 'n kans gegee

Hoe kon ek dit laat gaan

 

Jy maak my seer, sonder woorde

Sonder nag, sonder drome

Jy maak my seer, as jy nog huiwer

Terwyl ek my hart vir jou wil gee

 

Die dag was blink, vol klate goud

Die somermôre uitgeloop

Maar jy het onbekend gebly

En jy het my laat gaan

'n Vreemdeling wil jy net bly

Hoe kon ek dit verstaan

 

Jy maak my seer, sonder woorde

Sonder nag, sonder drome

Jy maak my seer, as jy nog huiwer

Terwyl ek my hart vir jou wil gee

 

Jy maak my seer, sonder woorde

Met jou lag, met niks-sê drome

Jy maak my seer, as jy nog huiwer

Terwyl ek my hart vir jou wil gee

 

Composer: CHRISTA STEYN (MACVILLA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page