top of page

Greta Jones - Pa (Key: OR Fmaj)

SKU: JU-OR-NB-02556
$12.95Price

Title: Pa
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Greta Jones
Genre: South African; Folk; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: Greta Jones (gebore 1966 - oorlede 4 April 1992) was 'n bekende Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer wat reeds op sesjarige ouderdom haar eerste langspeelplaat gemaak het. Sy is in 1989 deur die ATKV as wenner van die Crescendo-sangkompetisie aangewys. Jones het ook die temaliedere van die TV-reeks Mooirivier en die rolprent Nag van die negentiende gesing.
Lyrics: Yes

 

Pa, onthou jy nog vir edel

Pa, toe ons saamry op sy rug

Pa, die liedjies wat jy opmaak soos ons ry

O Pa, daai dae is verby

 

Pa, onthou jy nog jou briewe

Pa, jy was baie lief vir my

Pa, toe jy doodgaan

En jou liedjies agterbly

O Pa, het ek baie swaar gekry

 

Verwyte en besluite

Sonder dat ek weet

Dat in elke mens se wese

Lê die vryheid groot en breed

Soms moet jy net verder kyk

As wat hier voor jou lê

Soms moet jy jou regop trek

En hard jou waarheid sê

 

Pa, onthou jy nog die edel

Pa, toe ons saamry op sy rug

Pa, die liedjies wat jy opmaak soos ons ry

O Pa, daai dae is verby

 

Maar Pa, nou is ek 'n grootmens

En Pa, ek kan self my liedjies maak

Miskien het al my woorde

Nie die regte lied daarby

Maar Pa, ek het klarigheid gekry

O Pa, ek het klarigheid gekry

 

Composer: MYNIE GROVÉ

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page