top of page
Quentin Prinsloo - Gwala Gwala (Key: OR Emaj)

Quentin Prinsloo - Gwala Gwala (Key: OR Emaj)

SKU: CO-OR-NB-00946
$12.95Price

Title: Gwala Gwala

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Quentin Prinsloo
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

As die son sak in die Bosveld
En jy's by die watergat
Dan hoor jy al die diere
En jy dink aan dit en dat
Nooit het jy besef nie
So groot soos wat jy is
Dat daar nog so mooi plek
Op hierdie aarde is

 

Ken jy die Gwala-Gwala
Al wil jy net warra warra
Wat soek jy in die stad se lawaai

Ken jy die Gwala-Gwala
Al wil jy net warra warra
Wat soek jy in die stad se lawaai


En as die oggendson
Sy bleek gesiggie wys
En die groot Motsweri boom
Teen die ooste son verrys
En nooit het jy besef nie
So groot soos wat jy is
Dat daar nog so mooi plek
Op hierdie aarde is

 

Ken jy die Gwala-Gwala
Al wil jy net warra warra
Wat soek jy in die stad se lawaai

Ken jy die Gwala-Gwala
Al wil jy net warra warra
Wat soek jy in die stad se lawaai


En as die middagson
Warm teen jou kom lê
Dan weet jy hoekom
Die diere in die koelte rond lê
Nooit het jy besef nie
So groot soos wat jy is
Dat daar nog so mooi plek
Op hierdie aarde is

 

Ken jy die Gwala-Gwala
Al wil jy net warra warra
Wat soek jy in die stad se lawaai
 

TUSSENSPEL
 

Ken jy die Gwala-Gwala
Al wil jy net warra warra
Wat soek jy in die stad se lawaai

Ken jy die Gwala-Gwala
Al wil jy net warra warra
Wat soek jy in die stad se lawaai

 

Composer: MURGPYP (GALLO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page