Ge Korsten - La Montanara (Key: OR Abmaj)
Title: La Montanara
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Gé Korsten (Ge Korsten)
Genre: South African; Folk; Classical & Classical Crossover; Opera & Popera
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
More info: Gè Korsten (6 December 1927- 29 September 1999) is a South African tenor. He established himself in the musical world of South Africa not only as an opera singer, but also as a charismatic concert performer of light popular music and as an actor.
Lyrics: Yes
Laat my weer huistoe gaan
Die berge begroet my weer
En langs die groene hange weerklink my lied
Ver in die berge woon my diepste verlange
Daarom sal ek terugkeer
Want ek het jou lief
Lied van die hoë berge
Weerklink met ‘n melodie
Lied van die hoë berge
Dit fluister vergeet my nie
Eens in die vreemde verte
Sover van my Vaderland
Was dit my lied van heimwee
Toe ek na jou verlang
Laat my weer huistoe gaan
Die berge begroet my weer
En langs die groene hange weerklink my lied
Ver in die berge woon my diepste verlange
Daarom sal ek terugkeer
Want ek het jou lief
Hoog in die berge daar sien ek ons huisie
Wat in die heide en bome verskuil is
Daar wag my liefste
My enigste liefde
Daar woon my liefste
Sy alles vir my
Laat my weer huistoe gaan
Die berge begroet my weer
En langs die groene hange weerklink my lied
Ver in die berge woon my diepste verlange
Daarom sal ek terugkeer
Want ek het jou lief
Composer: ORTELLI/PIGARELLI/SIEGEL/VILJOEN (EMI)