top of page
Bok van Blerk - Habana! (Key: OR Bmaj)

Bok van Blerk - Habana! (Key: OR Bmaj)

SKU: RI-OR-NB-00527
$12.95Price

Title: Habana!

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bok van Blerk
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
More info: Bok van Blerk is gebore op 30 Maart 1978, en het in Pretoria grootgeword. In 2006 het Bok sy eerste album, Jy Praat Nog Steeds My Taal vrygestel. In 2007 wen hy drie Tempo-toekennings, vyf Vonk-toekennings en die video van De la Rey wen die MK Musiekvideo van die Jaar-prys.
Lyrics: Yes

 

Ken jy Habana

Bryan Habana

Gooi nog ‘n branna (met eish ja)

Op ons Habana

 

Hy’s soos ‘n Ferrari

Op ‘n grand prix safari

Ja, hy’s ‘n Springbok

Wat almal so op…….. (Go Springbokke)

 

Daar gat Habanana

Wie vang Habanana

Vat die gap Habanana

Die hoek wag Habana

 

Die Iere se vure

Word geblus deur sy spiere

Leer hulle maniere

Ons Bryan Habana

 

Die Aussie die Kiwi

Wat skape so kielie

Hy bol net sy kuite

Gat hom nie weer sien nie

 

Daar gat Habanana

Wie vang Habanana

Vat die gap Habanana

Die hoek wag Habana

 

(Hy vat hom laag)

(Hy vat hom hoog)

(Hy’s soos ‘n pyl uit ‘n stywe boog)

(Hy vat hom laag)

(Hy vat hom hoog)

(Hy’s soos ‘n pyl uit ‘n stywe boog)

 

Daar gat Habanana

Wie vang Habanana

Vat die gap Habanana

Die hoek wag Habana

 

Daar gat Habanana

Wie vang Habanana

Vat die gap Habanana

Die hoek wag Habana

Die hoek wag Habana

(Habana)

 

Composer: JOHAN VOSTER/SEAN ELSE/ADOLF VOSTER/BOK VAN BLERK (MOZI RECORDS PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page