top of page
Retief Burger - Halleluja In My Hart (Key: OR Fmaj)

Retief Burger - Halleluja In My Hart (Key: OR Fmaj)

SKU: CO-OR-NB-00924
$12.95Price

Title: Halleluja In My Hart

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Retief Burger
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: Retief Burger is 'n Afrikaanse sanger van geestelike liedere. Sy debuutalbum, Luidkeels is in 2005 uitgereik.
Lyrics: Yes

 

God van vreugde

God van vrede

God van lewe en bowenal

God oor my

 

God van gister God van vandag

God van ewigheid bowenal

God oor my

Oo-ho God oor my

 

En die hemel straal

Van U Magtigheid

En my lewe spreek

Van U Waarheid

 

Halleluja in die hemel

Halleluja in my hart

Vir ewig en ewig

 

Halleluja op die aarde

Halleluja in my hart

Vir ewig en ewig

Oo-ho Halleluja

 

TUSSENSPEL

 

God van Almag God van Krag

God oor die nasies en bowenal

God oor my

 

God van Verlossing God van Genade

God van Vergifnis bowenal

God oor my

Oo-ho God oor my

 

En die hemel straal

Van U Magtigheid

En my lewe spreek

Van U Waarheid

 

Halleluja in die hemel

Halleluja in my hart

Vir ewig en ewig

 

Halleluja op die aarde

Halleluja in my hart

Vir ewig en ewig

Oo-ho Halleluja

Oo-ho Halleluja

 

TUSSENSPEL

 

En die hemel straal

Van U Magtigheid

En my lewe spreek

Van U Waarheid

 

Halleluja in die hemel

Halleluja in my hart

Vir ewig en ewig

 

Halleluja op die aarde

Halleluja in my hart

Vir ewig en ewig

Oo-ho, so sing Halleluja

Oo-ho, so sing Halleluja

 

Composer: F. LAMPRECHT (GOSPEL MUSIC PUBLISHERS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page